Hierdie dokument verskaf ’n kort lys van die regte en verantwoordelikhede wat jy het terwyl jy aan ’n kliniese studie van HIV Vaccine Trials Network (HVTN) deelneem. Die doel van hierdie Handves van Regte en Verantwoordelikhede is om navorsingsdeelnemers te help om in belang van hulself en in vennootskap met studiepersoneel op te tree. Verwys na die studie se ingeligtetoestemmingsvorm vir meer inligting.
As deelnemer aan 'n HVTN-studie het u die volgende regte: